Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer adipiscing elit. Fusce tempor arcu ac urna. Fusce congue eleifend mi. Pellentesque.Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer adipiscing elit. Fusce tempor arcu ac urna. Fusce congue eleifend mi. Para pellentesque fusce congue.
Nunc Vestibulum Bonu Ma
inceptos hymenaeos Maecenas nonummy sagittis tortor Integer purus ligula tempus nec faucibus non consectetuer volutpat magna Maecenas lacus mauris sagittis bibendum
Lit Fusce justo metus tempus ut aliquet eu blandit vel magna Fusce nec orci eget tellus sodales vehicula Maecenas condimentum lectus vel eros Donec id felis et metus lacinia nonummy Maecenas nulla eros auctor quis fringilla id mattis non tortor Class aptent taciti sociosqu ad litora torquent per conubia nostra per inceptos hymenaeos Maecenas nonummy sagittis tortor Integer purus ligula tempus nec faucibus non consectetuer volutpat magna Maecenas lacus mauris sagittis bibendum dapibus a mollis vitae magna Donec eu lacus nec nisl lobortis fringilla Sed quis justo Nam tempus nunc ut sapien Proin ac lorem a risus cursus laoreet.
sociosqu ad litora torquent per conubia nostra per inceptos hymenaeos Maecenas nonummy sagittis tortor Integer purus ligula tempus nec faucibus non consectetuer volutpat magna Maecenas lacus mauris sagittis bibendum dapibus a mollis vitae magna Donec eu lacus nec nisl lobortis f
>> s lacus mauris sagittis bibendum dapib
>> rtis fringilla Sed quis justo Nam
>> per conubia nostra per inceptos
>> dapibus a mollis vitae magna Donec
Om deel te wees van hierdie avontuur vra 'n goeie dosis kreatiwiteit, die vermoë om 'n plan te kan maak, om iets te skep. Ons is mos juis in die beeld van God geskape, en Hy is die groot kreatiewe God, die skepper. Saam met Hom en deur Sy Gees gee ons uitdrukking aan die nuwe skepping
Dit is nodig om te deel as jy stap, vir mekaar 'n stukkie kos te gee en 'n slukkie water. As mense van Kruik wil ons met oop hande leef na ons gemeente toe, na mekaar toe en na die wêreld toe. Die Here het sekere hulpbronne vir ons gegee en ons wil dit gebruik om die koningkryk te sien kom, ons wil nie dit styf vashou asof ons dit verdien nie. Ons wil 'n lewe leef van vrygewigheid.
God se Gees in ons dryf ons na buite, dryf ons na die 'wêreld'. As volgelinge van Jesus, wat altyd saam met die uitgeworpenes, die gebrokenes en die sondaars te vinde was, is dit ons missie om ook te leef na 'n stukkend wêreld. Om mense wat dalk nie Jesus volg nie, lief te hê, te dien en nie te oordeel nie.
God is 'n missionêre God, deur die hele skrif is Hy op 'n missie om die mensdom te versoen met Hom, om ons terug te bring in perfekte verhouding met Homself. Soveel so dat Hy Sy eie seun gestuur het om vir ons te kom sterf en op te staan uit die dood.
God is besig met 'n nuwe eksodus, om die hele mensdom uit slawerny uit te bevry, en ons is deel van daardie verhaal.
Ons kan nie anders as om elke dag by ons werke, by die skool of waarokaal die liefde van Jesus te leef en Sy genade uit te deel nie. Ons wil ons omgewing sien verander, ons wil sien hoe ander mense Jesus ontdek en lief raak vir God.
Jesus is die begin en die einde. Jesus is die perfekte openbaring van God, en is self natuurlik God. Jesus stuur Sy Gees om ons elke dag om hierdie reis te lei, om vir ons wysheid te gee en ons toe te rus.
Ons begin om ons harte na Jesus te draai, dit is dan Hy wat deur Sy Gees in ons kom woon en die liefde in ons aan wakker. Dit is Sy Gees wat ons doop in die gemeenskap van die heiliges in, in die kerk in.
Saam met Jesus ontdek ons God se beeld in ons, ons ontdek die nuwe skepping, Hy maak ons vry uit slawerny, Hy lei ons na die beloofde land. Intieme aanbidding en om saam as 'n gemeenskap te aanbid is natuurlik dan vir ons as Kruik vreeslik belangrik. Om die drie enige God te aanbid is die begin van alles, om Sy woord te hoor en saam te juig is die waterpunt langs die pad.
Jesus se Gees, die Heilige Gees, bind ons saam in gemeenskap as gelowiges. 'n Kerk, nie die gebou nie, maar die mense is altyd 'n meervoud. Ons is saam die liggaam van Christus, ons is saam Sy kerk hier op aarde.
Ons stap saam met mekaar, ons is lief vir mekaar en gee om vir mekaar. Ons dien mekaar met ons gawes en ons is vrygewig met ons hulpbronne. Ons worstel saam oor die skrif. Ons dissipel mekaar. Ons sing saam. Ons huil saam en ons lag lekker saam.
Ons as mense is nie gemaak om alleen te wees en alleen die pad te stap nie. Gemeenskap is 'n uitdrukking van die drie enige God wat konstant in perfekte gemeenskap is, Vader, Seun en Heilige Gees. Dit is dus ons opdrag en ons voorreg om in gemeenskap te leef selfs al raak dit soms moelik.
Om die pad saam met Jesus aan te pak, vat 'n hoop waagmoed. Dit is die grootste avontuur ooit om deel te word van Jesus se storie, van God se storie. Om deel te word van die herskepping en heelmaking van die hele mensdom en die hele skepping. Ons by Kruik wil 'n kans vat, ons wil ten minste probeer 'n verskil maak selfs al val ons soms. Wanneer ons val, help ons mekaar op, leer 'n les en probeer weer.
Pellentesque metus sem, elementum eu, rhoncus sed, gravida sit amet, nulla. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer adipiscing elit. Aenean condimentum, odio quis pharetra dignissim, diam nisl dignissim diam, eu interdum magna erat sit amet felis. Etiam non felis at urna tempus luctus. In ullamcorper nisl congue elit. In convallis nibh vitae justo. Quisque ac lectus vitae sem consequat sagittis. Donec turpis nisi, feugiat sollicitudin, fermentum vitae, volutpat sed, ligula
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer adipiscing elit. Fusce tempor arcu ac urna. Fusce congue eleifend mi. Pellentesque metus sem, elementum eu, rhoncus
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer adipiscing elit. Fusce tempor arcu ac urna.
lit Fusce justo metus tempus ut aliquet eu blandit vel magna Fusce nec orci eget tellus sodales vehicula Maecenas condimentum lectus vel eros Donec id felis et metus lacinia nonummy Maecenas nulla eros auctor quis fringilla id mattis non tortor Class aptent taciti sociosqu ad litora torquent per conubia nostra
Roto lia gondlish
inceptos hymenaeos Maecenas nonummy sagittis tortor Integer purus ligula tempus nec faucibus non consectetuer volutpat magna Maecenas lacus mauris sagittis bibendum inceptos hymenaeos Maecenas nonummy sagittis tortor Integer purus ligula temp cursus laoreet.
Contact Us
Customer Support:
1-800-25-26-28
Adress:
115 Ilya St., New York, NY 11504
Gevin Brown:
gevin_solutions_wix.com
Tel:
1-800-25-26-27
Fax:
Mark Jacobs:
mark_solutions_wix.com
Office:
1-212-553-3555
Photo Gallery