812656_503101863112277_1522241364_o.jpg

Word deel van Kruik Gemeente

Ons glo dat elke mens betrokke moet wees, hetsy dit in ons gemeente, in die gemeenskap, of in een tot een verhoudings is. Die impak van betrokkenheid verander mense lewens, die mense wat betrokke is, die mense wat dit ontvang en die mense wat dit sien.

Wanneer ons droom van lewensveranderende oomblikke, droom ons van mense wat deel is om hierdie droom waar te maak. Ons droom dat jy deel sal wees van die verskil wat ons gemeente bring.