Oggenddiens
9:30
Ons oggenddienste is gemaklik, ongeforseerd maar steeds vol energie, gebalanseerd in teologie en ryk aan 'n dieper belewenis.

Kinderkerk
9:30
Ons kinderkerk (Smallville) maak seker dat kinders 'n fondasie van Bybelse beginsels op 'n verstaanbare manier aanleer en toepas.

Tienerkerk
9:30
Ons tienerkerk bedien hoërskoolleerders met 'n energieke, relevante, en doelgerigte benadering.

Impak Aanddiens
18:00
Ons aanddienste is hoog in energie, prakties in teologie, nuut en vars in benadering en relevant vir die tyd waarin ons leef.
